MTBS Wimpie, Maresa & Stem
Hiérdie naweek is ’n hoogtepunt op die atletiek kalender in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die MTBS vind môre plaas by die DHL stadion en almal is opgewonde en al die voorbereiding is in plek. Stem en Maresa het vanoggend met van die dirigente van die onderskeie skole, DF Malan, Tygerberg, Bellville en Stellenberg gesels. Luister gerus.