Neil Sandilands het met Nadine gesels oor sy nuwe album, Allegaarkie vir ‘n Askeet en meer spesifiek oor die snitte “Stilte wat raas” en “Huis toe”. Ons hoor ook oor sy internasionale akteursloopbaan, menswees en die soms nie-so-maklike-pad in die kunste. Kyk gerus.