NIGGIES Heinrich HHH du Plooy
Vol punte vir n boeiende dramareeks oor jong niggies se grudood. Dit was een van die mees opspraakwekkende misdade destyds in Suid Afrika. Twee 12-jarige meisies is in 1966 wreedaardig verkrag en vermoor teen die buitewyke van die rustige dorpie Odendaalsrus in die Vrystaat. Die reeks NIGGIES, wat Dinsdae om agtuur op Kyknet uitgesaai is, beeld nie alleenlik uit wat voor en na die moorde gebeur het nie, maar ondersoek ook die gevolge. Dit beweeg dan na die tagtigerjare, wanneer die ondersoek hervat word met Beer Ariaanse wat homself oortref as die volwasse Andre Fourie wat die skuldiges vasgetrek het. Beer Adriaanse, Suid-Afrikaanse akteur, regisseur, draaiboeskrywer, musikant en TV-aanbieder het by Heinrich du Plooy kom kuier. Luister gerus!