Onderhoud van ’n meerderjarige Nadine Blom
Prokureur Sunel Beeselaar gesels oor die Reg op onderhoud van ’n meerderjarige kind en die pligte wanneer dit kom by onderhoudsbehoeftigheid by ‘n meerderjarige kind. Soos byvoorbeeld in die geval van studente. Luister gerus.