play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

PJ Powers – World in Union

micNadine BlomtodaySeptember 12, 2023

Background

Musieklegende PJ Powers het met Nadine kom gesels oor die splinternuwe vrystelling van World in Union. Sy en DJ Cosher het kragte saamgespan om dié ikoniese liedjie ’n nuwe klank te gee net betyds vir die Rugby-Wêreldbeker wat tans aan die gang is in Frankryk. Kyk gerus.