Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
micHeinrich HHH du PlooytodayJune 13, 2024
Prof. Andre Duvenhage Heinrich HHH du Plooy
Na die afgelope verkiesing is daar baie vrae en onsekerheid wat heers. Prof. Andre Duvenhage beantwoord al hiérdie vrae in sy onderhoud vroeër vandag met Heinrich du Plooy. Luister gerus.