play_arrow
Radiodrama H2MA – Ep.16 Stefan Vermaak
Leigh-Ann lewer Markus se geheimsinnige brief aan Gert af, wat verrassend ‘n nuwe deur vir haar toekomsdrome oopmaak. Intussen klou ‘n wanhopige Tian vas aan die hoop om sy gesteelde geld terug te kry, maar niks kan hom voorberei op die hartverskeurende nuus wat hy uit Amerika ontvang nie. Luister gerus!