play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Regte tyd op die regte plek!

micMartin, Yolandie en StemtodayFebruary 13, 2026

Background
  • cover play_arrow

    Regte tyd op die regte plek! Martin, Yolandie en Stem


Hoe ongelooflik is dit nie!!! ’n Afgetrede onkoloog van Bellville leef vandag nog danksy die vinnige optrede van ’n jong veearts wat Dinsdagaand sonder huiwering ingespring het toe hy aan ’n stuk steak verstik en nie kon asemhaal nie. Dr Elanie van wyk is ’n ware held op die regte plek, op die regte tyd! Sy het vanoggend met die #AfskopSpan gesels. Luister gerus!