play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Renier Janse van Rensburg

micMartin, Yolandie en StemtodayJune 19, 2025

Background

Die jongste krieketskeidsregter in die wêreld, Renier Janse van Rensburg, het by die Afskop-span kom inloer. Jip, jy lees reg…in die wêreld!!! Hy’s net 14-jaar oud, hy’s van die noordelike voorstede, ’n leerder aan die Hoërskool DF Malan en as die Guiness Book of World Records so sê, dan moet dit mos waar wees. Wat ’n merkwaardige prestasie. Kyk gerus!!!