play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

RHINO MAN the MOVIE

micZiaan SiemstodayApril 30, 2024

Background
  • cover play_arrow

    RHINO MAN the MOVIE Ziaan Siems


Ruben de Kock en sy vrou het hulle hele lewe daaraan toegewy om natuurbewaarders op te lei. Hul was deel van die produksiespan van die nuwe dokumenter, RHINO MAN, wat handel oor die risikos wat Suid-Afrikaanse natuurbewaarders daagliks neem om die renosters te beskerm.

Ruben het met Ziaan kom gesels oor die miskonsepsies wat bestaan wanneer dit kom by natuurbewaring, die struikelblokke wat natuurbewaarders in die gesig staar en hoe belangrik dit vir ons is om die natuur te bewaar. Luister gerus.