Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
micYvon HeynstodayAugust 7, 2023
Rob Quintas gesels oor die Taxi-staking Yvon Heyns
Yvon Heyns het met Raadsheer Rob Quintas, Stad Kaapstad se Burgermeesters Komiteelid vir Stedelike Mobiliteit gesels oor die voortslepende taxi-stakings & gepaardgaande geweld. Luister gerus.