Per Gessle, Stigterslid en liedjieskrywer van die ikoniese duo Roxette, het met Heinrich du Plooy gesels oor ’n Roxette toer in 2025 om al dié groep se treffers te laat herleef. Hy span kragte saam met die sweedse superster Lena Philipsson en die beste van als is hulle kom maak ’n draai in SA. Kyk gerus.