Sorina, oftewel Flooze, soos sy ook bekend staan, het met BigNik kom gesels oor haar splinternuwe enkelsnit, Tjomma, jy’s ’n champion en die inspirasie agter die liedjie. Sy het selfs die Bokspan saam met haar die Tjomma challenge dansie laat doen. Kyk gerus.