play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

STEAMAC – Laerskool Vredekloof

micYvon HeynstodayJune 5, 2024

Background
  • cover play_arrow

    STEAMAC - Laerskool Vredekloof Yvon Heyns


Yvon Heyns het met Emmere Mostert en Amber-Lee Mynhardt, twee onderwysers van Laerskool Vredekloof in Brackenfell, gesels oor die skool se geintegreerde kurrikulum genaamd STEAMAC. Die skool beskik oor twee ultra-moderne STEAMAC sentrums wat aan leerders die geleentheid bied om hul kritiese denke, probleemoplossings- en samewerkingsvaardighede te ontwikkel. In die gesprek vertel die twee onderwysers hoe die leerders leer deur te eksperimenteer, groepbesprekings en ontdekking van nuwe kennis, wat hul bemagtig om innoverende gedagtes te kweek. Luister gerus.