play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

SURVIVED – Ian T. Sebàs

micLe-LuetodayOctober 11, 2023

Background

Ian T. Sebas is gebore in Jamaica. Die lewe was nie maklik nie, hy het hard en arm groot geword. Hy en sy familie het na Amerika emigreer waar hy by dwelms en al die verkeerde dinge betrokke geraak het en op die ou einde in hegtenis geneem is. Luister gerus hoe hy sy lewe omgekeer het.