Prof. Chris Barnard sou 100 jaar oud gewees het op 8 November 2022. Dit was die 55ste herdenking van die eerste suksesvolle hartoorplanting op 3 Desember 2022.
Heinrich HHH du PLooy het met Len Labuscagne en Cindi Lategan van The Heart of Cape Town Museum gesels oor daardie groot deurbraak, as ook die Museum wat Prof. Barnard se naam daagliks vereer.