play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

The Strike

micLe-LuetodayJuly 17, 2025

Background

The Strike het ongelooflike terugvoering van die Suid-Afrikaanse gehoor gekry met hulle liedjie, “The Getaway”. Le-Lue het met hulle gesels daaroor, hulle beter leerken en ook gevra hoe hulle daaroor voel dat Brendan Peyper Afrikaanse lirieke vir hiĆ©rdie trefferlied geskryf het. Kyk gerus!