Tik verslawing Yvon Heyns
Tik is ‘n algemene dwelm wat maklik verkrygbaar is, maar met verwoestende gevolge. Dit neem net een keer se gebruik om daaraan verslaaf te raak. Kaptein Cyril Dicks van die SAPD het met Yvon Heyns gesels oor die gevare van tik vir jou gesondheid, vir diegene om jou en hoe dit jou lewe en die van jou familie kan verwoes. As jy die gesprek misgeloop het, luister weer na ons potgooi hier.