Tim Theron, bekend vir rolprente soos Klein Karoo 1 & 2, Mooi Rivier en vele meer het met Le-Lue kom gesels oor sy nuutste rolprent Heart of the Hunter, waarin hy die rol van Tiger de Klerk vertolk. Hulle gesels ook oor begrotings, sy loopbaan…en soene in die reën. Kyk gerus.