play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Trisome / Downsindroom wêreldspele

micNadine BlomtodayJanuary 26, 2024

Background
  • cover play_arrow

    Trisome / Downsindroom wêreldspele Nadine Blom


Die 18 jarige Chelize Henry is een van drie atlete wat gekies is om Suid -Afrika te verteenwoordig by die Trisome / Downsindroom wêreldspele. Nie minder as 22 lande word verteeenwoordig by die spele en Chelize gaan haar slag wys in die swem- en atletiek afdelings. Nadine Blom het met haar gesels oor hierdie groot eer wat haar te beurt geval het. Luister gerus!