In hierdie week se Tuin tot tafel met Tash begin ons plant! Alles is nagegaan…die weer, die wind, die grond ens. Ons kyk na wat ons moet plant, waar ons dit moet plant en of dit wat ons wel gaan plant gepas is vir jou tuin. Kyk gerus.
Hier is ook ’n skakel na ’n gratis -e-book wat handel oor die 8 weke. So indien jy dalk een van die episodes of stappe misgeloop het, kan jy dit gratis hier gaan kyk.
https://www.tuin-tot-tafel.com/bok-radio