play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Tuin tot Tafel – Ep.8

micLe-LuetodayAugust 19, 2025

Background

In Episode 8 van Tuin tot Tafel met Tash, wat ook die laaste een in diƩ reeks is, gesels Le-lue en Natasha oor kos. Kunsmis is die kos wat jou plantjies nodig het om te groei. Water en sonlig is belangrik, maar die kos is wat jou plantjies gesond gaan hou.