play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Vanja Oosthuizen

micZiaan en MaresatodayJune 10, 2025

Background

Met die oog op Jeugdag, het die Uit-klok span vir Vanja Oosthuizen genooi om by hulle te kom kuier. Vanja is ’n 17-jarige met ’n missie. Sy het haar lewe in die Oos-Kaap agtergelaat en na die Noordelike Voorstede van Kaapstad verhuis om ’n loopbaan in musiek na te jaag. Sy het haar storie met ons kom deel. Kyk gerus!