Dr Ria Smit is ‘n mediese praktisyn van die Paarl-omgewing en het met Nadine Blom gesels oor onder andere Vrouegesondheid en wanneer alhehele moegheid by vrouens ‘n punt van kommer raak. Moegheid kan in uiterste gevalle ‘n aanduiding wees van kanker en ander ernstige siektes. Sy gesels ook oor vroue velsorg en tydlose velle. Dr. Smit is een van die sprekers tydens die Hart Vol Hoop Vroueoggend by Cuppanotes eerskomende Saterdag 27 Mei. Kaartjies kan bespreek word by heroesbrackenfell.net.