play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Vuurwapens en Persoonlike Veiligheid

micYvon HeynstodayMay 23, 2023

Background
  • cover play_arrow

    Vuurwapens en Persoonlike Veiligheid Yvon Heyns


Vandat huisinbrake, kapings en rooftogte so drasties toegeneem het besit baie Suid-Afrikaners ’n vuurwapen uit vrees dat hulle moontlik slagoffers van geweldsmisdaad kan word. Yvon Heyns het met Kaptein Cyril Dicks van die SAPD gesels oor wie kwalifiseer om ’n wettige eienaar van ’n vuurwapen te wees en wat die aansoekprosedures is. Kaptein Dicks verduidelik ook kortliks wanneer jy jou vuurwapen mag gebruik, waar dit geberg moet word en wat jy moet doen sou jou vuurwapen gesteel word. Luister gerus.