play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Wat nou Woensdag – Anafilakse

micNatishatodayOctober 29, 2025

Background
  • cover play_arrow

    Wat nou Woensdag - Anafilakse Natisha


Anafilakse is ’n ernstige, moontlik lewensgevaarlike allergiese reaksie wat binne sekondes of minute na blootstelling aan ’n allergeen kan voorkom. Dr. Earl Rae het kom gesels oor anafilakse en hoe jy die tekens kan herken as so iets gebeur. Luister gerus!