play_arrow
WAT NOU WOENSDAG - Diabetes Bewustheidsmaand Natisha
November is Diabetes Bewustheidsmaand. Dr. Julian Trokis van die Diabetes Instituut het by Natisha gekuier en kom gesels oor diƩ siekte en hoe jy optimaal kan leef daarmee. Luister gerus!