play_arrow
WAT NOU WOENSDAG - VERGIFTIGING Natisha
Dr. Earl Rae van SecureMed het kom gesels oor vergiftiging en wanneer dit grens aan ’n mediese noodgeval. Wat moet jy doen en wat moet jy nie doen as jou kleuter of peuter iets ingeneem het wat hulle nie moes nie. Dr. Earl en Natisha beantwoord al jou vrae. Luister gerus.