play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Wat sê jou prokureur?

micNadine BlomtodayFebruary 13, 2024

Background
  • cover play_arrow

    Wat sê jou prokureur? Nadine Blom


Prokureur Sunel Beeselaar het kom gesels oor Dementia- en Alzheimerlyers en die regsimplikasies van hierdie persone se boedels. Sy gesels ook oor die belangrikheid van betrokke deskundiges in die proses van kuratorskapaanstelling en hoe dit moontlik volmag wat die lyer van dié siekte aan iemand toegestaan het, kan beinvloed. Luister gerus.