Wat sê jou prokureur? Ziaan Siems
Sunel Beeselaar het weer kom kuier, maar die keer om met Ziaan te gesels. Vandag se onderwerp het gehandel oor die regte van ongetroude pa’s en artikel 21 van die kinderwet. Luister gerus indien jy dit dalk misgeloop het.