Wat sê jou prokureur? - Finansiële geweld Nadine Blom
Sunel Beeselaar het vanoggend oudergewoonte weer met Nadine kom gesels. Vandag se onderwerp handel oor gesinsgeweld en meer spesifiek, finansiele geweld en wat jy kan doen indien jy jouself in so situasie bevind. Luister gerus indien jy dit dalk misgeloop het.