play_arrow
Wenner van die WYS JOU BOKHART kompetisie Yvon Heyns
Chris Langenhoven is gisteraand aangewys as die wenner van die WYS JOU BOKHART kompetisie. Yvon het met hom en sy vrou, Zelda gesels net na hy met die louere weggestap het. Luister gerus.