Daniel en Rolene Strauss het met Nadine kom gesels oor Daniel se splinternuwe boek “Werk soos ‘n miljardêr”, die belangrikheid daarvan om jou persoonlikheidsprofiel te verstaan wanneer dit kom by entrepeneurskap, die kardinale rol wat mentorskap speel in entrepreneurskapsukses en hoe om ‘n plan saam te stel en oor te skuif van ‘n gedwonge dag-tot-dag werk na die bedryf van jou eie besigheid. Kyk gerus.