play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Werner van der Hoven onderhoud

micLe-LuetodayMarch 14, 2024

Background

“Hanrie Visagie”, is ’n karakter in Werner van der Hoven se splinternuwe enkelsnit met dieselfde naam. Werner het vroeër vandag met Le-Lue kom gesels. Die skreeusnaakse musiekvideo van dié treffer word ook môreoggend om 8h30 vrygestel. Kyk beslis uit vir hom. Indien jy die onderhoud dalk misgeloop het…hier is hy weer.