World Premature Birth of Babies Day Nadine Blom
Nadine Blom gesels met Nicolle Grosskopf van Little Little Prem oor vroeggebore babas en die uitaging daarrondom vir ouers in die lig van World Premature Birth of Babies Day. Sy gesels ook oor haar organisasie Little Little Prem wat ondersteuning bied vir ouers. Luister gerus.