play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

World Read Aloud Day 2024

micYvon HeynstodayFebruary 7, 2024

Background
  • cover play_arrow

    World Read Aloud Day 2024 Yvon Heyns


Vandag is ‘World Read Aloud Day 2024’. Yvon Heyns het met Tracey Muir Rix van die Stad Kaapstad se Biblioteekdienste gesels oor wat hierdie dag behels. Tracey het ons vertel hoe luisteraars vandag betrokke kan raak en hoe dit reg oor die wêreld gevier word. Sy het ook vertel wat hierdie jaar se tema is en hoe die Stad poog om ‘n nuwe rekord te stel vir deelname. Luister weer na ons potgooi hier.