play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Ziaan gesels met Ali el Jishi

micZiaan SiemstodayJanuary 6, 2024

Background
  • cover play_arrow

    Ziaan gesels met Ali el Jishi Ziaan Siems


Ali el Jishi, Tegniese Direkteur van TFA Dubai & Mede-Stigter van Spirit Sport (’n professionele sokkerklub van Dubai), is oppad Suid-Afrika toe opsoek na nuwe talent. Hulle is ook die einste agentskap wat die sokkerster Steven Gerard na die Midde-Ooste gelok het. Ziaan Siems het met Ali el Jishi gesels.