Prime Circle kom kuier by Success Lekabe in die ateljee vanmiddag!
Hulle gesels oor hulle nuwe album ‘If You Don’t You Never Will’ en
hulle nuwe enkelsnit, ‘The Gift’.
Skakel in om 13h20 en kuier saam op 98.9FM of aanlyn by BokTV by www.bokradio.co.za/bok-tv-aanlyn.
Success en die Prime Circle span: