Elke weeksoggend tussen 5h00 en 6h00 kan jy uitsien na die Pre-Brêkfis program saam met Doccie Shields.
closeBok Brêkfis gaan oor die konneksie wat ons het met ons luisteraars. Ons fokus op inhoud waarmee ons luisteraars kan identifiseer, sodat jy deel voel van die program. Die liefde vir musiek, sport en Suid-Afrika dryf die ons na ons uiteindelike doel elke oggend – om jou, die een wat luister, met 'n glimlag by die werk te kry!
closeZiaan Siems kuier elke weeksdag tussen 11h00 en 13h00 saam met jou.
closeKort en kragtig, maar aksiebelaaid! Dit is hoe Heinrich du Plooy, die HHH-Show beskryf.
closeMartin van der Merwe en Yolandie Viljoen is in beheer van die middagritprogram, "Huiswaarts", weeksdae tussen 15h00 en 18h00
closeAs jy hou van ‘n wye verskeidenheid musiek sal jy nie teleurgesteld wees as jy inskakel tussen 18h00 en 21h00 op weeksaande nie.
close