Skakel in elke Saterdag tussen 11h00 en 13h00 saam met Jaco de Villiers vir die Amptelike Bok Radio Top 20.
close
Vroue kan nie bestuur nie of kan hulle? Die stryd tussen geslagte duur voort! Luister na die egpaar, Carl en Jeanette, terwyl hulle menings deel in die weeklikse 25 minute "Wiele-2-Wiele" radioprogram.
close
Ettiene Venter is nou elke Saterdag van 15:00 tot 17:00 agter die mikrofoon
close
Die "British & American Rewind Show" met Brian Oxley bied jou die treffers van die wêreld se twee top vervaardigers van musiek, die VK en die VSA.
close