Skakel elke Sondag tussen 7h00 en 9h00 in vir al jou hoogtepunte van die week. As jy dalk iets misgeloop het en weer daarna wil luister, is hiérdie beslis die tyd om jou radio aan te skakel!
close
Elke Sondag tussen 11h00 en 14h00 kan jy inskakel saam met Jaco de Villiers en saam luister na al die goue treffers van jare gelede.
close
Die Country-legende Tommy Dell het by die Bokspan aangesluit.
close