Elke weeksoggend tussen 5h00 en 6h00 kan jy uitsien na die Pre-Brêkfis program saam met Doccie Shields.
close
Afskop is die nr. 1 Afrikaanse radio ontbytprogram in die Wes-Kaap. ‘n Spreukbuis vir ons luisteraars en ‘n baken van inligting vir ons gemeenskap.
close
Maandae is Motiverings Maandag - wat ons die snaaks in ’n storie raak sien. Die glas is altyd half vol. Namaste!
close
Kort en kragtig, maar aksiebelaaid! Dit is hoe Heinrich du Plooy, die HHH-Show beskryf.
close
Aandskof met Brendt Wayne De Wet is 'n program gevul met positiewe energie, vermaak en speletjies.
close