Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
ELKE DONDERDAGOGGEND IS DIT COUNTRY THURSDAY OP BOK BRÊKFIS! Bok Brêkfis gaan oor die konneksie wat ons het met ons luisteraars. Die Brêkfis span wat bestaan uit Wimpie, Le-Lue en Stem fokus op inhoud waarmee ons luisteraars kan identifiseer, sodat jy deel voel van die program. Die liefde vir musiek, sport en Suid-Afrika dryf die ons na ons uiteindelike doel elke oggend – om jou, die een wat luister, met 'n glimlag by die werk te kry!
close
aangebied deur Le-Lue - WEEKSDAE 09h00 - 11h00
09:00 - 11:00
WEEKSDAE 11h00 - 13h00
11:00 - 13:00
aangebied deur Heinrich HHH du Plooy - WEEKSDAE 13h00 - 15h00
13:00 - 15:00
aangebied deur Martin vd Merwe en Yolandie Viljoen - WEEKSDAE 15h00 - 18h00
15:00 - 18:00
WEEKSDAE 18H00 - 21H00
18:00 - 21:00