SEMONE EAGLETON

Naam: Semone Eagleton
Titel by Bok: Inhoudsvervaardiger
Geboorte Dorp: Pretoria (maar ek’t groot geword in Johannesburg)
Gunsteling Kleur: Geel
Gunsteling Kos: Aartappels in enige vorm
Gunsteling Tydverdryf: Enige tyd wat ek in die natuur spandeer
Celeb Crush: Heath Ledger?
Droom Vakansie: Ek glo vas daaraan dat jou vakansie gemaak word saam met wie jy dit spandeer, maar as ek nou moet kies sal dit verseker ’n Kardashian tipe vakansie wees in ’n tropiese area met baie cocktails en kos
Vrees: Slange
Stokperdjie: Ek is mal daaroor om plekke te verken
Geheime Talent: Bak en brou en DIY projekte
Slegste Gewoonte: Ek knak my vingers
Jou tema lied vir jou lewe: The animal song van Savage Garden en SY van Die Heuwels Fantasties
Koffie / Tee
McDonalds / KFC McDonalds 100%
Geld / Roem
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond Albei
Oggend / Aand
Radio / TV
Beste Bok Oomblik: Die dag toe ek offisieël deel geword het van die Bokspan. Ek kon nie ophou smile nie!
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Bokkies en die BokBoot
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik): Ek het perongeluk my eie persoonlike nommer op die lug begin gee in plaas van die Bok Radio Whatsapp nommer