play_arrow
Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
WEEKSDAE 19H00 - 22H00
Aandskof met Brendt Wayne De Wet is ‘n program gevul met positiewe energie, vermaak en speletjies. Van interessante onderhoude, sportsegmente tot musiekgesprekke en meer. Luisteraars word ingelig en opgevoed oor wat in Suid-Afrika en die wêreld aan die gebeur is. Op Dinsdae kan jy uitsien na die “Vetkoekpaleis” en “Orkney Snork nie” speletjie wat sorg vir baie opwinding.
So maak seker jy’s ingeskakel elke weeksaand tussen 19h00 en 22h00.