Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
aangebied deur BigNik - ELKE SATERDAG 22h00 - 00h00
Rock musiek? Op FM? Vir 2 ure lank? Ja! Elke Saterdagaand vanaf 22h00 tot 00h00. Hoe harder hoe beter! Skakel in vir ‘n inligting-gedrewe program wat handel oor alternatiewe musiek en al sy stories en legendes. Afm op Bok Radio bly lekker besig en maak jou deel van die aksie met interaktiewe insetsels.