play_arrow
Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
aangebied deur Wimpie & Maresa - WEEKSDAE 05h00 - 07h00
Be Okay Breakfast herenig Wimpie en Maresa — en skielik voel oggende weer reg.
Skakel in van regoor die wêreld vir ‘n oggendprogram waar musiek en gesprek saamvloei. Met stories, insigte en die “live” liedjies wat jou binne ‘n oogwink direk terugvat na ‘n tyd, ‘n plek of ‘n herinnering; so begin luisteraars hul dag met iets wat regtig saak maak. Dis ‘n eerlike, vars oggendgesprek. Met warmte, nostalgie en “live” treffers wat die oggend sagkuns aan die gang rock, regstreeks van Brackenfell tot Dubai.