Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
aangebied deur Ziaan Siems - ELKE SATERDAG 17h00 - 19h00
As jy ’n sportliefhebber is, dan is die program beslis vir jou. Ziaan Siems gesels oor als in die wêreld van sport. Ons kyk na wat die hooftrekke gehaal het gedurende die week en bespreek alle sportgebeure wat plaasvind oor die naweek. So elke nou en dan kuier daar ook ‘n spesiale gas in die ateljee. Maak seker jy’s elke Saterdag tussen 17h00 en 19h00 vasgenael voor jou radio.