
Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
aangebied deur Heinrich HHH du Plooy - WEEKSDAE 13h00 - 15h00
Kort en kragtig, maar aksiebelaaid! Dit is hoe Heinrich du Plooy, die HHH-Show beskryf. Daagliks maak hy jou etenstyd beter met als wat jy vir die dag benodig – Verkeer, nuus, interressante onderwerpe en selfs ‘n heerlike resep vir die dag! Gereeld verras hy ook met ‘n internasionale gas! Maak jou middag beter , bly op hoogte van alles en luister die HHH-Show! 13h00 tot 15h00 elke weeksdag!