play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Emile Swiegelaar

SONDAE 14H00 - 17H00

Background
Sondag 14:00 trending_flat 17:00

Skakel van nou af elke Sondagmiddag tussen 14h00 en 17h00 in saam met Emile Swiegelaar – Hy vat jou vinnig terug na die 90’s met die beste musiek van daardie era, bring vir jou interessante stories tydens Bok Radio Ensiklopedie  en betrek ook vir jou, die luisteraar deur jou musiekkennis te toets met “WAT PAS NIE” – Jou Sondae middae gaan nooit weer dieselfde wees nie!